Afrigters

Organiseerder: Mnr E Jordaan
Spanbestuurder: Me N Crous
100m, 200m & 400m: Gert Snyder (buite-afrigter)
800m, 1500m & 300m: Gert Snyder (buite-afrigter)
Hekkies, Verspring & Driesprong: Me N van Niekerk & Charmain Barnard (buite-afrigter)
Gewigstoot: Mnr B Deysel & Mnr E Louwrens
Hoogspring: Me M Shrives & Me E van Niekerk
Diskus: Mnr E Jordaan
Spiesgooi: Mnr L Roodt & Dave Ludeke (buite-afrigter)

 

OEFENTYE

Januarie en Februarie
Maandae tot Donderdae 14:30 – 16:00

Aangaande
Atletiek Oefentye 2021


BYEENKOMSTE

Nog nie beskikbaar nie