Graad 8 Inskrywings 2019

Graad 8 Inligtingsvorm
Aanlynregistrasie Inligting
Aanlynregistrasie Webtuiste

Graag hou ons u op hoogte van die nuutste verwikkelinge. 

Soos aan u laat weet , moes die skool vanaf die Departement van Onderwys, die aanlynwaglyste op 18 Julie 2018 terug ontvang het, sodat daar aan die ouers vanaf die aanlynstelsel, ‘n SMS vir plasing gestuur kan word.

Alle skole is egter laat weet dat die waglyste nog nie by die Departement van Onderwys gefinaliseer is nie én dat dit eers teen 3 Augustus beskikbaar sal wees.  Ouers gaan dus eers op 3 Augustus ‘n SMS vanaf die aanlynstelsel kan ontvang.

Nadat die SMS gestuur is, het u dan SEWE dae om die plasing te aanvaar.

Indien enige verandering weer plaasvind, laat weet ons u dadelik. Indien u enige ander navrae het, kontak gerus me. T Mc Geer by mcgeert@wonnies.co.za