Visie en misie:

“You only see obstacles when you take your eyes of the goal.”
Ons streef daarna dat elke hokkiespeler hul doel bereik, daarom sal ons uit ons pad gaan om alle spelers te probeer akkomodeer waar ons kan.  Ons wil maksimum deelname bereik.  ‘n Hokkiespeler moet veilig in haar span voel en nie net meer leer van die spel nie maar ook van kamerraadskap en sportmangees.

“There is no ‘I’ in TEAM.”

COVID 19 PROTOKOLLE

Algemeen:

  • Geen speler met temperatuur hoër as 38˚C sal toegelaat word by oefening nie.
  • Spelers en afrigters moet tuis bly indien hul enige COVID 19 simptome toon.
  • Alle apparaat sal skongemaak word voor en na elke oefening.
  • Sosiale afstand van 1.5m sal gehandaaf word.
  • Geen fisiese kontak tussen enige leerders nie.
  • Groepe sal klein bly en in oefen stasies ingedeel word.
  • Alle spelers en afrigters sal masker dra met aankoms en verdaging van oefening. 8. Maskers sal slegs afgehaal word tydens oefening self.

Oefenveld:

  • Afrigters moet vroegtydig by veld wees vir voorbereiding van nodige take.
  • Afrigters moet vooraf oefenstasies oprig om die rondstaan van leerders te vermy.
  • Leerders moet vroegtydig opdaag voor oefening sodat sanitering en neem van temperature asook registers ingevul kan word.

Afrigters en leerders:

  • Afrigter is verantwoordelik vir sanitering en register invul van alle leerders.
  • Elke speler moet hul eie hokkiestok en bal hê.
  • Elke speler moet hul EIE waterbottel hê en reeds vol maak voor oefening.
  • Arriveer-oefen-verdaag 5. Saniteer hande voor en na oefening.
  • Alle oefen registers word ingehandig by organiseerder volgende dag/ word op Google sheets geplaas, sodat dit elke dag op datum gehou word.
  • Registers sal vir 6 maande in argief geplaas word.
Afrigters: Me K vd Burgh
Me J Hartzenberg
Me L Kemp
Buiteafrigters: Me S Bornman
Mnr J Pretorius
Spanbestuurders: Me N v Heerden
Me T Jv Rensburg


Voorlopige oefentye:

Week: Oefentye Ma en Wo Di en Do
1 14:30-15:30 O/15 O/14 en O/16
Ma. 16:00-17:00
Wo. 15:15-16:30
Seniors  
2 14:30-15:30 O/14 en O/16 O/15
15:15-16:30   Seniors

  • Week 1 en 2 wissel af tussen verskeie grade wat die betrokke dae by die skool is. Meisies oefen op die dag wat hulle by die skool is. Seniors sluit in Gr 11 en 12’s dus sal seniors oefen op die dae wat Gr 11 leerders by die skool is.
  • Oefentye mag wel aangepas word volgens afrigters en atletiek oefentye.