WONNIES 2023!

Dit is tyd… tyd om in te skryf, want in 2023 word jy ‘n Wonnie!

Jóú Hoërskool-reis begin hier… Jóú toekoms wag!

Aangaande
Die Hoërskool Wonderboom Prospektus
Leerder Inligtingsvorm

 

Graad 8-aansoeke word weer deur die Departementele stelsel hanteer. Hou gerus die spasie dop vir meer inligting.