Wat is die Wonnie Kaleidoskoop?

Die Wonnie Kaleidoskoop is die skool se jaarlikse interne kunswedstryd. Die kaleidoskoop vind plaas aan die begin van die derde kwartaal (Dans reeds in die tweede kwartaal), oor ‘n tydperk van twee weke. Die doel is om massa deelname te bevorder. Daar is in 2019 ‘n nuwe afdeling bygevoeg naamlik Battle of the Bands. Daar is ook in elke afdeling verpligte huisdeelname vanaf 2019.

Wonnies kan in dievolgende afdelings inskryf:

  • Afrikaanse Skryfwerk
  • Battle of the Bands
  • Dans
  • Drama
  • Engelse Skryfwerk
  • Fotografie
  • Koekversiering
  • Kuns
  • Musiek
  • Public Speaking
  • Redenaars