Alle landloopatlete moet aan die voorseisoen ligas deelneem.
Inskrywingsgelde word betaal en daar sal vervoer wees vanaf die skool en terug .

Skole liggas

LIGA DATUM VENUE
Aflos 23 Julie Uitsig High
Liga 1 28 Julie Eldoraigne Hoƫrskool
Liga 2 4 Augustus Midstream
Liga 3 11 Augustus Prestige College
AGN 14 Augustus Bronkhorstspruit
Dash 18 Augustus Montana
Noordvaal 28 Augustus Vorentoe
SA Champs TBA TBA