Die Ondersteunersgroep gaan gebruik word as 'n direkte skakel tussen die skool en die ouers/ondersteuners. Al die gebeurtenisse by die skool sal daarop geplaas word.

U kan met die volgende skakelby WhatsApp groep aansluit: Wonnie Ondersteuners Klub Skakel

Indien u iets wil weet of iets wil laat plaas, enige voorstelle het of hulp nodig het met iets, - stuur gerus vir enige van die Admins van die groep n boodskap.

Wonniegroete