Leerders kwalifiseer vir korting op skoolgelde indien hulle voldoen aan die kriteria soos hieronder uiteengesit. Vir meer inligting oor die bedrae waarvoor leerders kwalifiseer kan die finansiële kantoor gekontak word.

Voltooide beursvorms moet die skool voor of op 15 Februarie bereik.

  1. Hoofseun/meisie
  2. Onderhoofseuns/meisies
  3. Matriekraad (gewone leiers)
  4. Huisprefekte
  5. Junior Stadsraad
  6. Wonnieraad op UK (BL)
  7. Wonnieraad op UK
  8. Gemiddeld bo 90%
  9. Gemiddeld bo 80%
  10. Top 10 Akademie
  11. Sport + Kultuur: Nasionale kleure
  12. Sport + Kultuur: Provinsiale Kleure
  13. Dux-leerlinge
  14. Lourieraand: Trofeë
  15. Hoërboom Wonniepunte: Top 10