Die restaurant van Hoërskool Wonderboom funksioneer op ‘n hoë vlak en bied gereeld ontbyte, oggend-tees en restaurant-aande aan. Sodoende word leerlinge wat die vak Gasvryheidstudies neem die geleentheid gebied om hul kulinêre talente uit te leef.

Die restaurant fasilitiete is op hoë standaard, gelykstaande aan van die beste restaurant in die privaatsektor.

RESTAURANTDAE

KWARTAAL 1: 13 Maart Laerskoolhoofde (geslote funksie)

KWARTAAL 2:

GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12

Mei/Junie eksamen:
Ontbyt 9:30

Mei/Junie eksamen:
Tee 10:00

Mei/Junie eksamen:
Vier-gang middagete 12:00

Datums word bevestig nader aan die tyd. Leerders word ingedeel soos die eksamenrooster en hulle vakke dit toelaat.
Ouers/gaste kan woon dié bogenoemde funksies bywoon. Pryse en besprekings by die Juffrou beskikbaar.

KWARTAAL 3:

GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12

Geen

Geen

12 en 19 Julie 12:00
PAT 1

Ouers/gaste kan woon dié bogenoemde funksies bywoon. Pryse en besprekings by die Juffrou beskikbaar.

KWARTAAL 4:

Kontak Me R Grobbelaar of Me M Claassen by die skool.