Wonderlig Groepprogram

Die program is bedoel vir enige persoon wat innerlik wil groei en wil leer hoe om meer sinvol te lewe en gelukkig te wees.  Deelnemers geniet die groepdinamika en deel in die lief en leed van die lewe.  Tydens sessies sit almal in `n sirkel en kuier net heerlik saam oor verskillende interessante en lewensverrykende […]

Tienersteungroep (TSG)

In 2008 het die skool se eertydse sielkundige, Dr Heleen Roets, met die unieke idee gekom om ʼn Tienersteungroep (TSG) te stig. Dit is geskoei op die idee dat tieners makliker met iemand van hulle eie portuurgroep sal praat oor probleme. Voornemende TSG-lede doen einde Gr. 10 aansoek vir die posisie, gaan deur ʼn streng […]