dux lEERLINGE

2022 DUX LEERDER GRAAD 10

Die TARIENA DE BEER TROFEE vir die DUX-LEERDER in GRAAD 10

ELMARI UYS

 

2022 DUX LEERDER GRAAD 11

Die TARIENA DE BEER TROFEE vir die DUX – LEERDER in GRAAD 11

ARMAND CILLIERS

 

 

2022 DUX LEERDER GRAAD 12 

Vir die eerste keer in 2 jaar kan ons weer ‘n Dux leerling aankondig.

Hierdie toekenning word gemaak aan die leerling in Graad 12 wat op al die terreine van die skoollewe die beste prestasie behaal het of bydrae gelewer het.

Dit behels die volgende:

  • Akademie, waar ‘n subminimum van 70% vereis word.
  • Sport, waar deelname en prestasie geld. (Deelname aan tot 5 sportsoorte).
  • Kultuur, waar deelname en prestasie geld. (Veelsydige deelname is ‘n vereiste).
  • Diens en Leierskap.

AKADEMIE:  Gemiddeld: 77,59 %

                        EREKLEURE Akademie

SPORT:       ATLETIEK: Interhoër wenner span

                        NETBAL:   Eerste Netbalspan

                        Onder-Kapteine van die Dragonflies

KULTUUR:   *KALEIDOSKOOP: deelname aan English Writing

*AFRIKAANSE KUNSVERENIGING: Kreatiewe skryfwerk

                        Behaal ‘n A+ simbool in Engelse afdeling

                        *Mej Wonnie 2022

DIENS:           Lid van die Tienersteungroep

                        HALFKLEURE vir TSG 2 jaar diens

LEIERSKAP: Onderhoofdogter

                        EREKLEURE Leierskap

TARIENA DE BEER WISSELTROFEË VIR DIE DUX-LEERDER IN GRAAD 12

MALEBO MALEBYE

WONNIEGEES IS AANSTEEKLIK