Hiermee die bemarkingopsies wat tans by Die Hoërskool Wonderboom beskikbaar is.
Vir meer inligting KLIK HIER.
Vir enige navrae rakende voedelverkopers, is u welkom om die Kafeteria te kontak by kafeteria@wonnies.co.za of 082 827 2400.
Produkverkope op sportdae of by funksies.
Vir meer inligting KLIK HIER.
Ons het ‘n digitale nuusbrief wat uitgestuur word aan alle ouers en personeel. Die nuusbrief word ook op die skool se amptelike Facebookblad geplaas: /facebook.com/HSWonderboom
Die opsies om daarin te adverteer is die volgende:
Advertensie-materiaal moet ons bereik op Maandae voor 14:00 vir plasing in die volgende uitgawe. Die Nuusbrief word ongeveer elke twee weke geplaas.
Vir meer inligting KLIK HIER.
SOSIALE MEDIA PLATFORMS
Webwerf
Youtube
Tik Tok
Borge kan gratis hul besighede op sosiale media bemark, mits die borg meer as R5000.00 borg. Ander opsies om op sosiale media te adverteer kan met die bemarkingbestuurder bespreek word.
Borge wat op telborde wil adverteer, moet R5,000 per jaar betaal. Die borg sit self die telbord op, vir sy eie onkostes. ‘n Getekende kontrak tussen skool en borg vir 1 jaar sal opgestel word om die ooreenkoms te bekragtig.
Die hoogte van die borde moet op die bestaande raam pas.
Vir meer inligting KLIK HIER.
Dit is alombekend dat die pad oor die berg in Steve Biko-rylaan ‘n groot hoeveelheid voertuie per dag akkommodeer. Dit is dus die ideale ligging om te adverteer!
U kan nou advertensiespasie bekom op die skool se heining in die besige straat van Steve Biko-Rylaan. Die advertensiespasie word hanteer volgens ‘n kontrakbasis van een jaar.
Die huur van advertensieborde verhoog jaarliks met ongeveer 5%.
BESONDERHEDE:
1225 mm X 2450 mm = 3.01m2
Huuronkostes beloop R900.00 per m2
BEDRAG IS JAARLIKS OF EENMALIG BETAALBAAR.
Die advertensiespasie word hanteer volgens ‘n kontrakbasis van een jaar.
Opsie 1 – BESONDERHEDE:
2000 mm X 5000 mm = 10.00 m2
Huuronkostes beloop R900.00 per m2
BEDRAG IS JAARLIKS OF EENMALIG BETAALBAAR.
Opsie 2 – BESONDERHEDE:
2000 mm X 10000 mm = 20.00 m2
Huuronkostes beloop R900.00 per m2
BEDRAG IS JAARLIKS OF EENMALIG BETAALBAAR.
Ander Opsies – BESONDERHEDE:
____________ mm X ______________ mm = __________________________ m2
Huuronkostes beloop teen R900.00 per m2
______________________m2 x R900.00.
________________________ PER JAAR
BEDRAG IS JAARLIKS OF EENMALIG BETAALBAAR.
Die ander bemarkingopsies vir advertensie is oop vir bespreking en onderhandeling. Borgskap-ooreenkomste kan gesluit word, wat kan lei tot bemarkingsgeleenthede vir u besigheid.
Kontak bemarking@wonnies.co.za vir navrae.
Vir meer inligting KLIK HIER.
Kopiereg © 2023 Die Hoërskool Wonderboom