Voltooide beursvorms moet die skool voor of op 14 Februarie bereik.
- Hoofseun/Hoofmeisie
- Onderhoofseuns/Onderhoofmeisies
- Matriekraad (gewone leiers)
- Huisprefekte
- Junior Stadsraad
- Wonnieraad op UK (BL)
- Wonnieraad op UK
- Gemiddeld bo 90%
- Gemiddeld bo 80%
- Top 10 Akademie
- Sport + Kultuur: Nasionale kleure
- Sport + Kultuur: Provinsiale Kleure
- Dux-leerlinge
- Lourieraand: Trofeë
- Hoërboom Wonniepunte: Top 10