GIMNASIUM



KONDISIONERINGSENTRUM

Die gimnasium is ontwikkel ten doel om leerders die geleentheid te bied vir hoër prestasie sport deelname. Die program het ten doel om algemene kondisionering van leerders te verbeter, rehabilitasie en voorkoming van beserings asook sportspesifieke kondisionering te ontwikkel. Fasiliteite bestaan tans uit die gymnasium, met verskeie toerusting, en sluit aan by elke sportsoort om die leerders sportspesifiek te kan voorberei vir die vereistes van hul wedstryde.

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos na loots.m@wonnies.co.za

Gimnasium tye – Kwartaal 3

18 Julie 2023 – 29 September 2023

 

 

 

 

 
Tyd
Sport
Maandag
06:00 – 07:00
Almal
14:00 – 15:00
Sagtebal
15:00 – 16:00
Netbal + Hokkie
16:00 – 17:00
Atletiek + Swem
Dinsdag
06:00 – 07:00
Almal
14:30 – 15:30
Sagtebal
15:00 – 16:00
Rugby + Krieket
16:00 – 17:00
Atletiek + Swem
Woensdag
06:00 – 07:00
Almal
14:00 – 15:00
Sagtebal
15:00 – 16:00
Netbal + Hokkie
16:00 – 17:00
Atletiek + Swem
Donderdag
06:00 – 07:00
Almal
14:30 – 15:30
Sagtebal
15:00 – 16:00
Rugby + Krieket
16:00 – 17:00
Atletiek + Swem
Vrydag
06:00 – 07:00
Almal
Previous slide
Next slide