KAFETERIA

KAFETERIA-URE

                                                                       06:30 – 17:00

              Pouse-bestellings voor                09:30

                    Ma. – Do.  = Pouse                 10:00 – 11:00

                              Vr.    = Pouse                  09:40

        Na skool-bestellings voor                  13:00

AANLYNBESTELLINGS

Vir pouse en na skool.

Die spyskaart word op “ WhatsApp” geplaas by 066 219 8385.

VOORAFBETAALSISTEEM "PRE-PAID"

Ouers betaal vir leerders geld in die rekening (Kredietsisteem) en stuur ‘n bewys van betaling na kafeteria@wonnies.co.za of 082 257 9176.

Aanlyn “WhatsApp” Bestel no: 066 219 8385

Vir noodgevalle, stuur bewys van betaling per What’sApp na die kafeteria kontaknommer: Marthie 082 257 9176.

DIE REKENING VIR BETALING IS:

Mercantile Bank

Rek – 1051221145 (Tjek)

Tak – 450105 – Menlyn

Verwys- Leerder se naam, van, Gr & Kosgeld

E-pos bewys van betaling na kafeteria2@wonnies.co.za.

OF

FNB Cheque Rekening

Rek – 63029877842

Tak – 260348

Verwys- Leerder se naam, van, Gr & Kosgeld

E-pos bewys van betaling na kafeteria2@wonnies.co.za.

FUNKSIES / PEUSELHAPPIES

Plaas bestellings vir peuselhappieborde per e-pos na kafeteria@wonnies.co.za en skakel 082 257 9176 om te bevestig. Die leerders kan ook normaalweg soos voorheen by die vensters bestel. Daar word rekenaars met skandeerders geplaas en bestellings sal outomaties by die produkafdeling uitdruk word.

Daar is voorsiening gemaak vir 4 kredietkaart-masjiene en 4 “POS”-stelsels. Die vensters sal ook verdeel word tussen grade en personeel.

Daar word voorsiening gemaak vir die uitbreiding van die “POS”-stelsel, indien die behoefte ontstaan.