GEE OM VIR WIE JY WIL WEES

dux lEERLINGE

2023

2023 DUX LEERDER GRAAD 10

Die toppresteerder vir Graad 8 in 2023 behaal die volgende prestasies:

  • Sy ontvang HALFKLEURE vir Akademie
  • Sy ontvang ook 5 VAKTOEKENNINGS vir Afr, EBW, LO, Skeppende Kunste en Tegnologie.
  • Die dr. Faan van Wyk Trofee vir die DUX LEERDER met die beste akademiese prestasie in 2023 in graad 8, met ‘n gemiddeld van 95.09% gaan aan:

KARLA JORDAAN

2023 DUX LEERDER GRAAD 9

Die toppresteerder vir Graad 9 in 2023 behaal die volgende prestasies:

  • Sy ontvang EREKLEURE vir Akademie
  • Sy ontvang ook 4 VAKTOEKENNINGS vir EBW, Engels EAT, Natuurwetenskappe en Wiskunde.
  • Die Daan Ferreira Trofee vir die DUX LEERDER met die beste akademiese prestasie in graad 9 vir 2023, met ‘n gemiddeld van 91.98% gaan aan:

DONÉ JOUBERT

 

2023 DUX LEERDER GRAAD 10

Die toppresteerder vir Graad 10 in 2023 behaal die volgende prestasies:

  • Hy ontvang EREKLEURE vir Akademie
  • Hy ontvang ook 3 VAKTOEKENNINGS vir Engels, Fisiese Wetenskappe en IGO.
  • Van hierdie jaar af is daar ook ‘n aanpassing op die reglement: ‘n Strepiesbaadjie soos die voorbeeld hiervoor, maar in groen (met geel en wit strepe) was nog altyd deel van Die Hoërskool Wonderboom.  Hierdie baadjie is later vervang met ‘n volkleur groen baadjie.  Vanaf 2024 wil ons egter die strepies groen baadjie terugbring vir die top kandidate in Akademie, Sport, Kultuur en Leierskap. 
  • Die leerder ontvang dus vir die eerste keer ‘n toekenning wat hom die reg gee om ‘n erebaadjie vir Akademie te mag dra. Hy ontvang ook die Chris Schutte Trofee vir die DUX LEERDER met die beste akademiese prestasie in graad 9 vir 2023, met ‘n gemiddeld van 93.72% gaan aan:

MARNUS LEZAR

 

2023 DUX LEERDER GRAAD 11 

Die toppresteerder vir Graad 11 in 2023 behaal die volgende prestasies:

  • Sy ontvang EREKLEURE vir Akademie
  • Hy ontvang ook 2 VAKTOEKENNINGS vir Afrikaans Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
  • Van hierdie jaar af is daar ook ‘n aanpassing op die reglement: ‘n Strepiesbaadjie soos die voorbeeld hiervoor, maar in groen (met geel en wit strepe) was nog altyd deel van Die Hoërskool Wonderboom.  Hierdie baadjie is later vervang met ‘n volkleur groen baadjie.  Vanaf 2024 wil ons egter die strepies groen baadjie terugbring vir die top kandidate in Akademie, Sport, Kultuur en Leierskap. 
  • Die leerder ontvang dus vir die eerste keer ‘n toekenning wat haar die reg gee om ‘n erebaadjie vir Akademie te mag dra. Sy ontvang ook die dr. Fanie Friis Trofee vir die DUX LEERDER met die beste akademiese prestasie in graad 11 vir 2023, met ‘n gemiddeld van 87.17% gaan aan:

ELMARI UYS