WONNIE-KALEIDOSKOOP DANS #wonniedans #wonniekultuur #wonniekaleidoskoop #wonnies #kaleidoskoop #dans #dance #dancedancedance #wonnietrots
🏉 RUGBY SPELERS VAN DIE WEDSTRYD | vs Hoërskool Centurion 🏉 10 Mei 2025 – Centurion ’n Groot applous aan ons uitblinkers op die rugbyveld tydens die opwindende wedstryde teen Hoërskool Centurion! Hierdie spelers het hul merk gemaak met toewyding, deursettingsvermoë en ware Wonnie-gees. 💚 👏 Rugby Spelers van die Wedstryd: 🔹 Keagan Jacobs 🔹 Rikus Kruger 🔹 Wian Kruger 🔹 HD Coetzee 🔹 Carlo Schmahl Jul julle het elke oomblik op die veld met trots benut en die Groen en Goud waardig verteenwoordig. Baie geluk – Die Wonnies is trots op julle! #wonnierugby #spelervandiewedstryd #rugbypresteer #skolesport #rugbytalent #centurionderby #wonniegees...
🏉 RUGBY SPELERS VAN DIE WEDSTRYD | vs Hoërskool Die Wilgers 🏉 24 April 2025 – Wilgers Die Wonnies het op 24 April 2025 hul kragte met Hoërskool Die Wilgers gemeet – en ons spelers het elke oomblik op die veld met trots en vasberadenheid aangepak. 👏 Rugby Spelers van die Wedstryd: 🔹 Dian Dreyer 🔹 HD Coetzee 🔹 Jayden Le Grange 🔹 Sibusiso Chipumuro Baie geluk aan hierdie vier spelers wat met hul uitsonderlike spel die groen en goud met trots verteenwoordig het. Julle ís die hartklop van #wonniegees! 💚 #wonnierugby #spelervandiewedstryd #rugbypresteer #skolesport #groenengoud #wonnietrots #rugbytalent #skolederby #wonniehelde...
🏉 SPELER VAN DIE WEDSTRYD | teen Hoërskool Centurion 🏉 10 Mei 2025 – Centurion Met vasberadenheid, harde werk en spanpassie het die volgende spelers hul stempel afgedruk tydens die wedstryde teen Hoërskool Centurion. Hierdie spelers het hul plek met trots op die veld volgestaan en ’n duidelike boodskap gestuur: Die Wonnies is hier om te wen! 💚 🌟 Spelers wat uitgeblink het: 🔹 Derdespan: Adriaan de Klerk 🔹 Tweedespan: • Voorspeler – Marco Majoor • Agterspeler – Michael Fourie • MVP – Nathan Richards 🔹 O/14A: Ivan Swart 🔹 O/14B: Nathan van Tonder 🔹 O/15B: Jayden Smith Ons is...
🏉 RUGBY SPELERS VAN DIE WEDSTRYD | teen Hoërskool Wagpos 🏉 Teen 'n gedugte opponent soos Hoërskool Wagpos het hierdie spelers met ware karakter, ywer en sportmangees hul plek op die veld volgestaan. Hul prestasies spreek van toewyding en ware Wonnie-gees! 💚 🌟 Spelers wat uitgeblink het: 🔹 O/15A: Sibusiso Chipumoro 🔹 O/15B: Henré Taljaard 🔹 O/16A: Joshua Kekana Ons loof julle vir jul indrukwekkende spel en die trots waarmee julle die Groen en Goud verteenwoordig het. Hou aan inspireer, Wonnies! #wonnierugby #spelervandiewedstryd #rugbypresteer #rugbygees #skolesport #groenengoud #wonniepassie #rugbytrots #wonniespan #wonnietrots
Bring jou tweedehandse klere môre na die Flamboyantsaal of kom Saterdag na die sleepwae voor die Flamboyantsaal. Jou bydrae maak ’n verskil – help ons om waardigheid terug te gee, een kledingstuk op ’n slag. #StreetStore
💚 WONNIE-ONDERSTEUNERSHEMP – WYS JOU TROTS! 💚 Bestel nou jou amptelike Wonnie-ondersteunershemp vir slegs R285 per hemp en wees deel van die span – op én van die veld af! 🎽 Geen hemde sal in die winkel beskikbaar wees nie – slegs voorafbestellings sal aanvaar word. 🗓️ Bestellings en betalings moet teen 31 Mei 2025 om 12:00 voltooi wees. 📦 Hemde sal teen 31 Julie 2025 beskikbaar wees vir afhaal. 🔗 Bestel hier: https://forms.gle/xvMmWHXN94mKoXCt9 Maak seker jy staan uit tussen die ondersteuners – eenheid, trots en groen gees! 💚
🎭 Kultuur in beweging! Ons graad 10–12 dansers het ’n ongelooflike geleentheid gehad om ’n Afrika Dans-werkswinkel by TUT se Arts Campus by te woon. Tydens dié energieke en opwindende dag het hulle drie dinamiese en inheemse danstyle aangeleer: Gumboots, Sesotho en Pantsula. Leerders het nie net hul ritme gevind nie, maar ook die ryk kulturele erfenis van Suid-Afrikaanse dans gevier! Dankie aan TUT vir hierdie inspirerende ervaring – en aan ons leerders wat met soveel entoesiasme en passie deelgeneem het. 💚 📽️ Kyk gerus na die video vir ’n voorsmakie van die ritme, energie en talent! #kultuurbywonnies #wonniesindiebeweg #afrikaansedans...
WONNIEDANS! 🎭 Kultuur in beweging! Ons graad 10–12 dansers het ’n ongelooflike geleentheid gehad om ’n Afrika Dans-werkswinkel by TUT se Arts Campus by te woon. Tydens dié energieke en opwindende dag het hulle drie dinamiese en inheemse danstyle aangeleer: Gumboots, Sesotho en Pantsula. Leerders het nie net hul ritme gevind nie, maar ook die ryk kulturele erfenis van Suid-Afrikaanse dans gevier! Dankie aan TUT vir hierdie inspirerende ervaring – en aan ons leerders wat met soveel entoesiasme en passie deelgeneem het. 💚 📽️ Kyk gerus na die video vir ’n voorsmakie van die ritme, energie en talent! #kultuurbywonnies #wonniesindiebeweg...
MOOT-DERBY 2025 Reëlings: Saterdag, 24 Mei 2025 by die Hoërskool Wonderboom. Hekke open om 06:30 Toegang: R10-00 per persoon en R20-00 per voertuig. Leerders in skooldrag se toegang is gratis. Beperkte parkering beskikbaar op die hokkieveld. Die kafeteria sal oop wees. Ons cheerleaders “Die Starlights” sal voor die eerstespan wedstryd en halftyd optree as deel van die vermaak van die dag. Ondersteun asb. hierdie dames. @htsjv HTS John Vorster #mootderby #wonnievsjvies #diehoërskoolwonderboom #htsjhonvorster #omgeeskoolmetomgeemense #wonniegenot #wonnietalente #wonnietrots
MOOT-DERBY 2025 GEESVANG Vrydag, 23 Mei gooi ons die voorkomsreëls by die venster uit – net een dag! Hoede, tekkies, rooi lipstiffie, funky baadjies... dis Breek-’n-reël-dag! Wees kreatief. Wees uniek. Wees jy. #BreeknReëlDag #StreepJouStyl #Voorkoms #SkoolPret #mootderby #wonnievsjvies #diehoërskoolwonderboom #htsjhonvorster #omgeeskoolmetomgeemense #wonniegenot #wonnietalente #wonnietrots
🐺 Die Wolwe is terug! 🏉🔥 Vir die eerste keer in nege jaar hardloop Die Wonnies se 4de rugbyspan – bekend as die Wolwe – weer die veld vol met moed, gees en pure trots! En as dít nie genoeg is om jou opgewonde te maak nie… hulle kom nie terug met ’n oefenwedstryd nie – o nee! Hulle skop hul terugkeer af teen niemand anders nie as ons aartsmededingers, HTS John Vorster. Dis Wonnies vs. Jvies. Dis span teen span. Dis tradisie, lojaliteit en ’n goeie klomp adrenalien in aksie! 💥 Die Wolwe is reg om te verskeur. 🎉...
🐺 Die Wolwe is terug! 🏉🔥 Vir die eerste keer in nege jaar hardloop Die Wonnies se 4de rugbyspan – bekend as die Wolwe – weer die veld vol met moed, gees en pure trots! En as dít nie genoeg is om jou opgewonde te maak nie… hulle kom nie terug met ’n oefenwedstryd nie – o nee! Hulle skop hul terugkeer af teen niemand anders nie as ons aartsmededingers, HTS John Vorster. Dis Wonnies vs. Jvies. Dis span teen span. Dis tradisie, lojaliteit en ’n goeie klomp adrenalien in aksie! 💥 Die Wolwe is reg om te verskeur. 🎉...
WONNIEREDENAARS 2025 Terugflits na die Artistatue redenaars/public Speaking kompetisie in die 1ste kwartaal. Kom gee jou naam nou by een van die redenaars onnies op terwyl jy nog kan! #wonnieredenaars #redenaars #artistatue #wonniekultuur #wonnietalente #publicspeaking #wonnietrots
MOOT-DERBY 2025 Die Wonnies bou op na die BREEK-'N-REËL-DAG! #mootderby #wonniesvsjvies #diehoërskoolwonderboom #htsjohnvorster #wonnies #wolvesrugby #wonnierugby #jviesvswonnies #rugbygees #vierderugbyisterug 💚
WONNIE SKOOLKOOR 2025 Die koor was in die 'vakansie-week' op hulle koorkamp. Dit was gevul met pret, tradisie en baie liedjies!🎼 Word deel van die koor-familie en doen navrae vir oudisies by Esrie Venter. #wonnieskoolkoor #skoolkoor #choir #singsingsing #singsingsing #wonniessing #wonniessingmooi #omgeeskkoolmetomgeemense #wonnietrots
PERSONEELVERJAARSDAG Skitter soos altyd op jou groot dag! Die Wonnies. #personeelverjaarsdag #wonnieonniesverjaar #wonnies #wonnieonnies
WONNIEDANS 2025 SA Dance Festival Kampoeinskappe wat op 10 April 2025 te Hoërskool Centurion plaasgevind het se uitslae: Graad 10's: Minke Graham - Skinny Love Kontemporêre solo 82% Lee-Shey Botes en Mikayla Goncalves - Kontemporêre Duet 81.5 % Graad 11's: Theresa Conradie, Mikayla Buitendag, Leanne Goosen en Cheyenne Strydom - -Kontemporêre Quatret 82% Graad 12's: Shadené Heyninck - Kontemporêre Solo 82% Ioné Jacobs - Kontemporêre Solo 79.5% Shadené Heyninck en Ioné Jacobs - Kontemporêre Duet 79% Baie geluk dames! #wonniedans #dans #dancedancedance #dance #wonniekultuur #wonnietalente #wonnietrots
WONNIEBORGE EN ONDERSTEUNERS 2025 Baie dankie aan BB Nissan, Millennium Body Guards, GP Physiotherapists en BestCare vir julle volgehoue ondersteuning! Millennium Bodyguards @gpphysio @bb_nissan_gezina Nissan @bestcare #wonnieborge #wonniesgeeom #omgeeskoolviromgeemense #wonnieondersteuning #wonnieondersteuners #wonnietrots
Mnr. en Mej. Wonnie 2025 Pragtige fotos verskaf deur Karoolsie se Kamera! Baie dankie aan The Bloom Studio wat al die blomme geborg het. Vir meer foto's KLIK HIER : https://galleries.page.link/XDXdj Aflaaikode is: 1879 Karli Brooker Photography The Bloom Studio #mnrenmejwonnie #mnrenmejwonnie2025 #wonniesispragtigvanbinneenbuite #omgeeskoolviromgeemense #wonnietrots
WONNIEJUKSKEI 2025 Die jukskei oefening is in volle swang! Kom geniet die jukskei-seisoen volgende kwartaal Maandag-Donderdag 14:00-16:00. Jy hoef slegs 2 uit die 4 dae te kom oefen. #wonniejuskei #jukskei #wonniesport #wonnietrots
WONNIEJUKSKEI 2025 Die jukskei oefening amper in volle swang! Kom geniet die jukskei-seisoen volgende kwartaal Maandag-Donderdag 14:00-16:00. Jy hoef slegs 2 uit die 4 dae te kom oefen. #wonniejuskei #jukskei #wonniesport #wonnietrots
Liewe me. Holland-Müter Vandag hou ons jou spesiaal in ons gedagtes en dra jou op in gebed – as kollega, mentor en geliefde onderwyseres by Die Hoërskool Wonderboom. Ons weet dat jy vandag ’n operasie ondergaan, en ons wil jou verseker dat jy nie alleen deur hierdie tyd stap nie. Jy is iemand wat daagliks met soveel toewyding en omgee in ander se lewens belê. Nou is dit jóú beurt om rus, versorging en ondersteuning te ontvang. Mag jy hierdie tyd van herstel ervaar as ’n kosbare seisoen van genesing – nie net vir jou liggaam nie, maar ook vir...
WONNIENETBAL Program vir Maandag, 19 Mei 2025. #wonnienetbal #wonniesport #wonnietalente #netbal #SAnetball #netball #wonnieskomondersteun #wonniesondersteunmekaar #wonnies #omgeeskoolmetomgeemense #wonnietrots
WONNIE SKOOLKOOR 2025 Die koor was in die 'vakansie-week' op hulle koorkamp. Dit was gevul met pret, tradisie en baie liedjies!🎼 Word deel van die koor-familie en doen navrae vir oudisies by Esrie Venter. #wonnieskoolkoor #skoolkoor #choir #singsingsing #singsingsing #wonniessing #wonniessingmooi #omgeeskkoolmetomgeemense #wonnietrots
WONNIE SKOOLKOOR 2025 Die koor was in die 'vakansie-week' op hulle koorkamp. Dit was gevul met pret, tradisie en baie liedjies!🎼 Word deel van die koor-familie en doen navrae vir oudisies by Esrie Venter. #wonnieskoolkoor #skoolkoor #choir #singsingsing #singsingsing #wonniessing #wonniessingmooi #omgeeskkoolmetomgeemense #wonnietrots
PERSONEELVERJAARSDAG Hoop jou verjaarsdag is net so spesiaal soos jy! Die Wonnies. #personeelverjaarsdag #wonnieonniesverjaar #wonnies #wonnieonnies
PERSONEELVERJAARSDAG Geniet elke oomblik van jou spesiale dag! Die Wonnies. #personeelverjaarsdag #wonnieonniesverjaar #wonnies #wonnieonnies
WONNIENETBAL VS PRETORIA-NOORD UITSLAE #wonniewintersport #wonniehokkie #wonnienetbal #wonnierugby #wonnieshetdiegees #wonnietalente #wonniesondersteunmekaar #wonniesgeeom #omgeeskoolmetomgeemense #wonnietrot
VAKANTE POS DEPARTEMENTELE POS: ENGELS FAL GR 8-12 Alle kandidate moet op die Departement van Onderwys se werkloosheidsdatabasis registreer en aansoek doen. GEEN aansoeke sal deur die skool ontvang word nie. Slegs suksesvolle kandidate op die werkloosheidsdatabasis, sal gekontak word. REGISTREER EN DOEN AANSOEK HIER: https://unemployededucators.gauteng.gov.za/Logins.aspx Verwysingsnommer: 700230383/4586 #vakantepos #onderwyspos #assisstente #SACE #GDE #GDEvacancies #gdevacancies #onderwysstudente #education #unemployededucators #unempolyededucatorsgauteng #gautengeducators #vacancies2025 #vacancies #educatorvacancies #omgeeskoolmetomgeemense #wonnietrots
VAKANTE POS Assistent-onderwyser (Beheerliggaampos) #vakantepos #onderwyspos #assisstente #SACE #onderwysstudente #education #vacancies2025 #vacancies #educatorvacancies #omgeeskoolmetomgeemense #wonnietrots
PERSONEELVERJAARSDAG Mag jou dag vol vreugde wees! Die Wonnies. #personeelverjaarsdag #wonnieonniesverjaar #wonnies #wonnieonnies
MNR. EN MEJ. WONNIE 2025 #mnrenmejwonnie #mmw #mmw2025 #meneerenmejuffrouwonnie #wonniesispragtig #wonniesgeeom #wonnietrots
PERSONEELVERJAARSDAG Mag die jaar geseënd wees vol liefde, genade en vreugde! Die Wonnies. #personeelverjaarsdag #wonnieonniesverjaar #wonnies #wonnieonnies
MNR. EN MEJ. WONNIE 2025 ‘n Groot dankie aan elke borg van Mnr. en Mej. Wonnie 2025! Julle bydrae het nie net die aand moontlik gemaak nie, maar ook ’n verskil in elke deelnemer se ervaring. Ons waardeer julle ondersteuning en vertroue in ons skoolgemeenskap 💛 #DankieBorg #MnrMejWonnie #GemeenskapSaam #mnrenmejwonnie #mmw #mmw2025 #meneerenmejuffrouwonnie #wonniesispragtig #wonniesgeeom #wonnietrots
MNR. EN MEJ. WONNIE 2025 Beoordelaars Albert van Wyk Albert van Wyk is ‘n 32-jarige Suid-Afrikaanse Entrepreneur, Eiendomsbelegger, Selfgemaakte Miljoenêr, gekwalifiseerde Industriële Ingenieur en Top-Verkoper Skrywer. Vandag bedryf hy n ingeneursfirma, eiendomsbelegging maatskappy, ‘n aanlyn media maatskappy, n aanlyn media studio en konstruksie maatskappy. Albert stel mense regoor die land in staat om hul rykdom op te bou. Sy passie is om entrepreneurs en besigheidseienaars te help om finansiële sukses te bereik. Hy bemagtig ook die jeug van Suid-Afrika en het hierdie jaar alreeds 82 skole besoek en meer as 92 000 leerders toegespreek met sy “Maak My ‘n Miljoenêr”...
MNR. EN MEJ. WONNIE 2025 Baie geluk aan die volgende WENNERS van die pragtige Mnr. en Mej. Wonnie Gala-aand 2025! Mnr. Arms: Marnus Lezar Mej. Bene: Moné Lezar Mej. Fotogenies: Riany Janse van Rensburg Mej. Persoonlikheid: Chanie Cory Publiek gunsteling paartjie: Phoenix Ross en Amé Venter 2de Prins: Tristan Steynberg 2de Prinses: Marlé Snyman 1ste Prins: Marlo van den Berg 1ste Prinses: Riany Janse van Rensburg Mnr. Wonnie: CeeJay Snyman Mej. Wonnie: Alicia Broodryk #mnrenmejwonnie #mmw #mmw2025 #meneerenmejuffrouwonnie #wonniesispragtig #wonniesgeeom #wonnietrots
Afrikaans 100 jaar oud! #Afrikaans100 #afrikaansewoorde #terugflitsnaArikaansseVerjaarsdag #wonnietrots
WONNIELANDLOOP 2025 Landloopseisoen skop af! Atlete is al reeds hard aan die werk en vorder baie goed. Ses landlopers het alreeds na die eerste liga byeenkoms hul beste tyd verbeter. Vir navrae rakende Landloop kontak me. Jacobs by Jacobs.jm@wonnies.co.za. #wonnielandloop #wonnieshetuithouvermoë #wonnieswerkhard #wonnietrots
WONNIENETBAL VS PRETORIA HIGH SCHOOL FOR GIRLS UITSLAE #wonniewintersport #wonniehokkie #wonnienetbal #wonnierugby #wonnieshetdiegees #wonnietalente #wonniesondersteunmekaar #wonniesgeeom #omgeeskoolmetomgeemense #wonnietrots
WONNIENETBAL VS HOËRSKOOL CENTURION UITSLAE #wonniewintersport #wonniehokkie #wonnienetbal #wonnierugby #wonnieshetdiegees #wonnietalente #wonniesondersteunmekaar #wonniesgeeom #omgeeskoolmetomgeemense #wonnietrots
WONNIENETBAL VS HOËRSKOOL PRETORIA-NOORD PROGRAM Netbalwedstryde vind Woensdag, 14 Mei 2025 om 14:00 tuis by die Hoërskool Wonderboom plaas. 🏐 Die Hoërskool Wonderboom is 'n alkohol en rookvrye-area. 🏐 Beperkte parkering is op die hokkieveld beskikbaar. 🏐 Die kafeteria sal oop wees. #wonniewintersport #wonniehokkie #wonnienetbal #wonnierugby #wonnieshetdiegees #wonnietalente #wonniesondersteunmekaar #wonniesgeeom #omgeeskoolmetomgeemense #wonnietrots
Wonnie Personeel spog! Baie geluk aan die Wonnies wat vir die maand van April een van die landswye top 10 skole is wat betref die opteken van personeelontwikkeling op die Suid-Afrikaanse raad van opvoeders se databasis. Die Suid-Afrikaanse Raad van Opvoeders (SARO) wens die skool geluk met sy toewyding tot die professionele ontwikkeling van sy personeel. Om nasionaal een van die top 10 rapporterende skole te wees, is 'n indrukwekkende prestasie en spreek van die skool se verbintenis tot deurlopende leer en verbetering van die skool. #wonnieonniesspog #wonnieonnies #wonnieonniesistops #wonnietrots
WONNIES, Stel u belang in 'n Vit B12 Inspuiting? Op Woensdag, 21 Mei 2025, maak die susters van die Wellness Plus hulself beskikbaar om vir ons personeel, ouers en leerders GRATIS Vit B12 Inspuitings te gee. Ons moet wel beraam wat die belangstelling is. Die inspuitings sal van 09:00 toegedien word, tot dat die voorraad onklaar raak. Daar is 500 spuite beskikbaar. U moet asseblief u belangstelling op die vorm invul: Gebruik die QR-kode of die skakel https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSd7YLvYY1mMpAgeg3wB5uL9-TK6hDc4XVjao4bRiJ4fD2AjKQ/viewform?usp=sharing Vrywaringsvorms is beskikbaar buite my kantoor in 'n boksie. Die vorm moet u en die ouer/leerders vergesel na die afspraak toe. Personeel...
📢 GR. 7’s – WIE’S REG VIR DIE WONNIE NEON PARTYTJIE? 🎉💃 Dis amper tyd om die skoolsaal te laat gloei! 🌟💜 Die Hoërskool Wonderboom nooi ALLE GR. 7’s na die HELDERSTE Neon Partytjie! 📅 Datum: Vrydag, 9 Mei ⏰ Tyd: 17:30 – 22:00 📍 Waar: Die skoolsaal – SLEGS vir Gr. 7’s! 😉 🎟️ Toegang: R30 – MOET AANLYN BETAAL WORD! 👕 Dragkode: WIT klere – Laat dit GLOEI! ✨ 🎟️ HOE KRY JY ‘N KAARTJIE? Geen kaartjies word by die hek verkoop nie! Vul die vorm in en betaal aanlyn om jou naam op die lys te kry:...
📢 GR. 7’s – WIE’S REG VIR DIE WONNIE NEON PARTYJIE? 🎉💃 Dis amper tyd om die skoolsaal te laat gloei! 🌟💜 Die Hoërskool Wonderboom nooi ALLE GR. 7’s na die ULTIMATE Neon Partyjie! 📅 Datum: Vrydag, 9 Mei ⏰ Tyd: 17:30 – 22:00 📍 Waar: Die skoolsaal – SLEGS vir Gr. 7’s! 😉 🎟️ Toegang: R30 – MOET AANLYN BETAAL WORD! 👕 Dragkode: WIT klere – Laat dit GLOEI! ✨ 🎟️ HOE KRY JY ‘N KAARTJIE? Geen kaartjies word by die hek verkoop nie! Vul die vorm in en betaal aanlyn om jou naam op die lys te kry:...
Afrikaans, tong in die kies! #prentjieisgeleen #Afrikaans100 #mytaalmytrots #afrikaans #lekker #grappe #grappies #afrikaansegrappe #wonnietrots
📢 GR. 7’s – WIE’S REG VIR DIE WONNIE NEON PARTYTJIE? 🎉💃 Dis amper tyd om die skoolsaal te laat gloei! 🌟💜 Die Hoërskool Wonderboom nooi ALLE GR. 7’s na die HELDERSTE Neon Partytjie! 📅 Datum: Vrydag, 9 Mei ⏰ Tyd: 17:30 – 22:00 📍 Waar: Die skoolsaal – SLEGS vir Gr. 7’s! 😉 🎟️ Toegang: R30 – MOET AANLYN BETAAL WORD! 👕 Dragkode: WIT klere – Laat dit GLOEI! ✨ 🎟️ HOE KRY JY ‘N KAARTJIE? Geen kaartjies word by die hek verkoop nie! Vul die vorm in en betaal aanlyn om jou naam op die lys te kry:...
Gunsteling Afrikaanse woorde, op die bord! #Afrikaans100 #mytaalmytrots #afrikaans #lekker #afrikaansewoorde #gunstelingwoorde #trotsafrikaans #wonnietrots
'n Gedig vir Afrikaans se verjaarsdag: Wat ’n konsternasie Holderstebolder val ons oor die lettergrepe van ons taal, soos ’n kolwyntjie deur die los gebit van ’n nagmaal se plooikoer. My moedertaal, sy móét gepraat word. Haar karmenadjies, koekamakrankas en kotteljons lê daar en wag — nie om jou te pooitjie nie, maar soos brandewyn vir die maag. Of hulle piets jou, my pel... O gaats, dis Susan wat bel! (deur S Hofmeyr vir PtaFM, 8 Mei 2025) #Afrikaans100 #mytaalmytrots #afrikaans #lekker #gedigte #trotsafrikaans #afrikaansegedigte #ɢᴇᴅɪɢᴛᴇ #wonnietrots
Die Wonnies se Afrikaanse Department. Spiekeries! #Afrikaans100 #mytaalmytrots #afrikaans #lekker #afrikaanseonderwysers #afrikaansedepartement #afrikaanseonnie #wonnietrots
Afrikaans, loop deur Wonnie-are! #Afrikaans100 #mytaalmytrots #afrikaans #lekker #gedigte #trotsafrikaans #afrikaansegedigte #ɢᴇᴅɪɢᴛᴇ #wonnietrots
Veels geluk met jou verjaarsdag, Afrikaans! #Afrikaans100 #mytaalmytrots #afrikaans #lekker #lekkerverjaar #afrikaansverjaar #lekkerverjaaroumaat #wonnietrots
Wonnies is trots Afrikaans! Alle grappies op 'n stokkie. Dra jou hart op jou mou. #Afrikaans100 #mytaalmytrots #afrikaans #lekker #idiome #afrikaanseidiome #wonnietrots
Toerisme toer 2025 Baie dankie aan @hetzelproductionsza vir die wonderlike materiaal! #wonnies #wonnie #wonniesopreis #wonnietoerisme #wonniesoptoer #wonnieretoerbussiediens #voortrekkermonument #monument #afrikaans #unionbuildings #uniegebou #rovosrail #lanseria #lanseriaairport #wonnietrots
Afrikaans 100 Jaar oud! Me. Holland-Müter maak Afrikaans lekker! #afrikaans100
📢 GR. 7’s – WIE’S REG VIR DIE WONNIE NEON PARTYTJIE? 🎉💃 Dis amper tyd om die skoolsaal te laat gloei! 🌟💜 Die Hoërskool Wonderboom nooi ALLE GR. 7’s na die HELDERSTE Neon Partytjie! 📅 Datum: Vrydag, 9 Mei ⏰ Tyd: 17:30 – 22:00 📍 Waar: Die skoolsaal – SLEGS vir Gr. 7’s! 😉 🎟️ Toegang: R30 – MOET AANLYN BETAAL WORD! 👕 Dragkode: WIT klere – Laat dit GLOEI! ✨ 🎟️ HOE KRY JY ‘N KAARTJIE? Geen kaartjies word by die hek verkoop nie! Vul die vorm in en betaal aanlyn om jou naam op die lys te kry:...
Baie dankie vir Elagance Printing vir die ondersteuning met die Wonnie Opedag! @eleganceprinting #eleganceprinting #wonnieopedag
PERSONEELVERJAARSDAG Hoop jou dag is net so spesiaal soos jy! Die Wonnies. #personeelverjaarsdag #wonnieonniesverjaar #wonnies #wonnieonnies
WONNIES vs ONNIES 2025 Hoor wat die Wonnies se spankaptein te sê het. #wonnieshetdiegees #wonnieonnietrots #wonnietrots
WONNIES vs ONNIES 2025 Die Onnies is die wenners van hierdie jaar se Onnie vs. Wonnie toernooi! Hoor wat die Onnies se spankaptein te sê het. #wonnieshetdiegees #wonnieonnietrots #wonnietrots
Dries Linde aand 2025 (10 April 2025) ’n Legende word vereer in die teenwoordigheid van die manne van staal en hul ouers/voogde. Die Dries Linde aand is ’n glans-aand waar die kapteine vir die liga-wedstryde aangekondig word, sowel die Tiere. Dit was sowaar ’n aand waar die Wonnies kon bande smee en kan besef wat ’n voorreg dit is om ’n Wonnie-man-van-staal te wees! Spesiale dank aan: - Ons borge: BB Nissan Gezina, NPL - Mnr W Jansen van Rensburg (organiseerder) - Me S Smith (voormalige Wonnie-Onnie) - Mnr B Odendaal (voormalige Wonnie-Onnie) - Mnr N Kelder (motiveringspreker en hulp-afrigter...
📢 GR. 7’s – WIE’S REG VIR DIE WONNIE NEON PARTYTJIE? 🎉💃 Dis amper tyd om die skoolsaal te laat gloei! 🌟💜 Die Hoërskool Wonderboom nooi ALLE GR. 7’s na die HELDERSTE Neon Partytjie! 📅 Datum: Vrydag, 9 Mei ⏰ Tyd: 17:30 – 22:00 📍 Waar: Die skoolsaal – SLEGS vir Gr. 7’s! 😉 🎟️ Toegang: R30 – MOET AANLYN BETAAL WORD! 👕 Dragkode: WIT klere – Laat dit GLOEI! ✨ 🎟️ HOE KRY JY ‘N KAARTJIE? Geen kaartjies word by die hek verkoop nie! Vul die vorm in en betaal aanlyn om jou naam op die lys te kry:...
Mnr. en Mej. Wonnie Gala-aand is hier. Kaartjies te koop vanaf 17 April tot 6 Mei. #mnrenmejwonnie #wonniekultuur #wonnietalente #pragtigewonnies #wonnietrots
Mnr. en Mej. Wonnie Gala-aand is hier. Kaartjies te koop vanaf 17 April tot 6 Mei. #mnrenmejwonnie #wonniekultuur #wonnietalente #pragtigewonnies #wonnietrots
Ons ALMAL het ’n rugbyhart - oud en jonk! Kom geniet ’n aand gevul met smullekker melkskommels of selfs ’n lekker gemarineerde BBQ-ribbetjies. Die o/15 en o/16 rugbymanne maak staat op jul ondersteuning! #wonnierugby #rugbyhart #spur #tasteforlife #denverspur #shadowshift #skaduaand #wonnies #tiere #wonnietiere #1stespanrugby #fondsinsameling #wonnietrots
KRIEKET SHADOW-AAND Kom ondersteun die Sousies Woensdag, 30 April 2024 om 18:00 by Denver Spur in die Jakaranda winkelsentrum. #wonniekrieket #fondsinsameling #sousies #krieket #cricket #Spur #tasteforlife #wonnietrots
WONNIE VS ONNIES 2025 Besigtig ons Facebook-bladsy vir meer foto's! https://www.facebook.com/HSWonderboom #wonnies #spruite2026 #wonniegenot #wonnielandispragtig #wonnieland #wonniegenot #wonnieskaflafwees #wonniesvsonnies #kyknethoelekker #lekker #omgeeskoolmetomgeemense #mooisteskoolinpretoria #pragtigeuitsig #skoolvangeleenthede #wonnietrots
Hoekom Hoërskool Wonderboom? #wonniesisdiebeste #wonnieshetdiegees #wonnietrots
Wonnie Opedag 2025 Wonnieland, willer as die Wildtuin! 😉🐨🦒🐄🦓🦅 #wonnieopedag #wonnies #spruite2026 #wonniegenot #wonnielandispragtig #wonnieland #omgeeskoolmetomgeemense #mooisteskoolinpretoria #pragtigeuitsig #skoolvangeleenthede #wonnietrots
Wonnie Opedag 2025 Wat 'n pragtige skool!?! Dink julle nie ook so nie? #wonnieopedag #wonnies #spruite2026 #wonniegenot #wonnielandispragtig #wonnieland #omgeeskoolmetomgeemense #mooisteskoolinpretoria #pragtigeuitsig #skoolvangeleenthede #wonnietrots
Wonnie Vs Onnie 2025 Was dit nou pret?!?! Wonnies julle spangees en glimlagte is aansteeklik! Share en Like jou gunsteling foto! #wonnievsonnie #wonnieshetdiegees #wonniegenot #wonnietrots
PERSONEELVERJAARSDAG Vreugde en seëninge vir die jaar wat voorlê! Die Wonnies. #personeelverjaarsdag #wonnieonniesverjaar #wonnies #wonnieonnies
Wonnie-Kleurfees 2025 Alle Wonnies mag môre volledige Wonniedrag dra. Geen denims. #wonnies #wonnieshetdiegees #wonniegenot #wonnietrots
WONNIE OPEDAG 2025 WOW Wonnies! Wat 'n Wonderlike Opedag, EN nog MEER daar haal die Wonnies toe 13000 Followers! Tannie Bemarking het gevra en julle het julself bewys! Wonnie harte klop sowaar groen! #13000followers #13000followers❤ #wonniehartklop #wonnieopedag #wonnietrots
KRIEKET SHADOW-AAND Kom ondersteun die Sousies Woensdag, 30 April 2024 om 18:00 by Denver Spur in die Jakaranda winkelsentrum. #wonniekrieket #fondsinsameling #sousies #krieket #cricket #Spur #tasteforlife #wonnietrots
WONNIE OPEDAG 2025 – ERVAAR DIE WONNIEHARTKLOP! Spesiale uitnodiging aan leerders van: @laerskoolboerefort @laerskooldiepoort @laerskooldaniemalan @laerskoolhermanstad @laerskoolmagalieskruin @laerskoolmayville @laerskoolpierneef @laerskoolsaamspan @laerskoolstephanusroos @laerskooltotuisdal @laerskooltuine @laerskooltuinrand @laerskoolvillieria @laerskoolvoorpos @laerskoolwonderboom @laerskoolrayton @impak Ervaar die Wonniehartklop – ons sien uit daarna om jou te verwelkom! #wonnieopedag2025 #opedag #wonnies #spruite2026 #graad8svan2026 #klasvan2030 #wonnietrots #laerskool #graad7 #laerskoolboerefort #laerskooldaniemalan #laerskooldiepoort #laerskoolhermanstad #laerskoolmagalieskruin #laerskoolmayville #laerskoolpierneef #laerskoolsaamspan #laerskoolstephanusroos #laerskooltotuisdal #laerskooltuine #laerskooltuinrand #laerskoolvillieria #laerskoolvoorpos #laerskoolwonderboom #laerskoolrayton #impak
PERSONEELVERJAARSDAG Lekker verjaar en maak mooi herinneringe! Die Wonnies. #personeelverjaarsdag #wonnieonniesverjaar #wonnies #wonnieonnies
Die Wonnie Dolfyne wys hulle gees! #wonnies #wonniedolfyne #dolfyne #dolfynehokkie #hokkie #hockey #wonnieshetdiegees
Matriekraad 2025 in aksie! Die Tjoeffie! Dankie Laerskool Totiusdal vir die lekker kuiertjie! #wonnies #wonniematriekraad2025 #wonniesomoptrotstewees #laerskooltotiusdal #wonniegeesisnetanders #wonnietrots
WONNIE STARLIGHTS Hier is ’n voorsmakie van die Wonnie Cheerleaders – die Starlights! Kom kyk hulle optrede môre om 17:30 tydens die Wonnie Opedag – ten volle geklee in hulle splinternuwe kostuums! 💚 Dis ’n vertoning wat jy nie wil misloop nie – vol energie, ritme en die ware Wonnie-gees. Ons is só opgewonde om dit saam met julle te beleef! #wonniechearleaders #Cheerleaders #wonniestarlights #wonniekultuur #wonniesport #wonniesispragtig #wonnietrots
WONNIE OPEDAG 2025 Graad 7 van 2026, registreer nou hier vir die Wonnie Opedag 2025. Registreer hier om 'n opedag geskenkie te ontvang. Slegs die eerste 200 leerders sal 'n geskenkie ontvang. 📅 Datum: Woensdag, 23 April 2025 🕑 Tyd: 14:00 📍 Plek: Die Hoërskool Wonderboom 🎁 Registreer vooraf om jou gratis Opedag-geskenk te verseker: 👉 https://wonnies.co.za/wonnieopedag/ Spesiale uitnodiging aan leerders van: #wonnieopedag2025 #opedag #wonnies #spruite2026 #graad8svan2026 #klasvan2030 #wonnietrots #laerskool #graad7 #laerskoolboerefort #laerskooldaniemalan #laerskooldiepoort #laerskoolhermanstad #laerskoolmagalieskruin #laerskoolmayville #laerskoolpierneef #laerskoolsaamspan #laerskoolstephanusroos #laerskooltotuisdal #laerskooltuine #laerskooltuinrand #laerskoolvillie #laerskoolvoorpos #laerskoolwonderboom #laerskoolrayton #impak @laerskool_danie_malan @kaalvoet_poortjies @laerskoolstephanusroos @laerskooltuine @laerskooltuinrand_official @laerskooltotiusdal @laerskool.pierneef @laerskool_wonderboom Laerskool Boerefort op Instagram...
WONNIE OPEDAG-ROETEKAART EN AANWYSINGS Wonnie Opedag 2025 – Waar tradisie, sport, akademie en kultuur saamklop! Geagte Ouers van Graad 7-leerders. Ons nooi u en u kind met trots uit na Die Hoërskool Wonderboom se Opedag 2025 – waar balans, uitnemendheid en geleenthede saam ’n toekoms bou! Kom beleef self hoekom ons bekendstaan as die mooiste skool in Pretoria – met die beste uitsig én skitterende akademie, sport en kultuur wat jong leerders inspireer. Ervaar die passie, spanbou en gees van ’n skool met prestasies wat hand aan hand loop! Datum: Woensdag, 23 April 2025. Hekke: maak om 13:30 oop. Tyd:...
WONNIE OPEDAG 2025 – ERVAAR DIE WONNIEHARTKLOP! Nog 1 net slapie! Klik hier om te registreer: https://wonnies.co.za/wonnieopedag/ Sluit aan by ons groot Wonnie-familie en kom sien waarom Spruite van 2026 reeds deel is van ons toekoms. Spesiale uitnodiging aan leerders van: @laerskoolboerefort @laerskooldiepoort @laerskooldaniemalan @laerskoolhermanstad @laerskoolmagalieskruin @laerskoolmayville @laerskoolpierneef @laerskoolsaamspan @laerskoolstephanusroos @laerskooltotuisdal @laerskooltuine @laerskooltuinrand @laerskoolvillieria @laerskoolvoorpos @laerskoolwonderboom @laerskoolrayton @impak Ervaar die Wonniehartklop – ons sien uit daarna om jou te verwelkom! #wonnieopedag2025 #opedag #wonnies #spruite2026 #graad8svan2026 #klasvan2030 #wonnietrots #laerskool #graad7 #laerskoolboerefort #laerskooldaniemalan #laerskooldiepoort #laerskoolhermanstad #laerskoolmagalieskruin #laerskoolmayville #laerskoolpierneef #laerskoolsaamspan #laerskoolstephanusroos #laerskooltotuisdal #laerskooltuine #laerskooltuinrand #laerskoolvillieria #laerskoolvoorpos #laerskoolwonderboom #laerskoolrayton #impak
WONNIE OPEDAG-PROGRAM Wonnie Opedag 2025 – Waar tradisie, sport, akademie en kultuur saamklop! Geagte Ouers van Graad 7-leerders. Ons nooi u en u kind met trots uit na Die Hoërskool Wonderboom se Opedag 2025 – waar balans, uitnemendheid en geleenthede saam ’n toekoms bou! Kom beleef self hoekom ons bekendstaan as die mooiste skool in Pretoria – met die beste uitsig én skitterende akademie, sport en kultuur wat jong leerders inspireer. Ervaar die passie, spanbou en gees van ’n skool met prestasies wat hand aan hand loop! Datum: Woensdag, 23 April 2025. Hekke: maak om 13:30 oop. Tyd: Program begin...
KLEURFEES 2025 Maak jou wêreld kleurvol! Kom leef jou uit by ons Kleurfees – waar musiek, pret en helder kleure bymekaarkom. Moenie dit mis nie!” #Kleurfees2025 #Feeskleure #SkoolPret #SaamKleurOnsDieWêreld