GEE OM VIR WIE JY WIL WEES

GIMNASIUM

IMG_0220

Die gimnasium is ontwikkel om leerders die geleentheid te bied vir ontwikkeling tot hoër prestasie sportdeelname. Die program het ten doel om die algemene kondisionering van leerders te verbeter, rehabilitasie en voorkoming van beserings asook sportspesifieke kondisionering te ontwikkel. Die fasiliteite bestaan tans uit die gimnasium, met verskeie toerusting, en sluit aan by elke sportsoort om die leerders sportspesifiek te kan voorberei vir die vereistes van hul wedstryde.

Vir meer inligting, stuur ‘n e-pos na gim@wonnies.co.za.

Previous slide
Next slide