Daagliks (Sport bepaal die tye) 06:30 – 17:00
Pouse-bestellings voor 09:30
Ma. – Do. = Pouse 10:00 – 12:00
Vr. = Pouse 10:50
Na skool-bestellings voor 13:00
Vir pouse en na skool.
Die spyskaart word op “ WhatsApp” geplaas by 066 219 8385.
Ouers betaal vir leerders geld in die rekening (Kredietsisteem) en stuur ‘n bewys van betaling na kafeteria@wonnies.co.za of 082 257 9176.
Aanlyn “WhatsApp” Bestel no: 066 219 8385
Vir noodgevalle, stuur bewys van betaling per What’sApp na die kafeteria kontaknommer: Marthie 082 257 9176.
Mercantile Bank
Rek – 1051221145 (Tjek)
Tak – 450105 – Menlyn
Verwys- Leerder se naam, van, Gr & Kosgeld
E-pos bewys van betaling na kafeteria2@wonnies.co.za
OF
FNB Cheque Rekening
Rek – 63029877842
Tak – 260348
Verwys- Leerder se naam, van, Gr & Kosgeld
E-pos bewys van betaling na kafeteria2@wonnies.co.za.
Plaas bestellings vir peuselhappieborde per e-pos na kafeteria@wonnies.co.za en skakel 082 257 9176 om te bevestig.
Die leerders kan ook normaalweg soos voorheen by die vensters bestel. Daar word rekenaars met skandeerders geplaas en bestellings sal outomaties by die produkafdeling uitdruk word.
Daar is voorsiening gemaak vir 4 kredietkaart-masjiene en 4 “POS”-stelsels. Die vensters sal ook verdeel word tussen grade en personeel.
Daar word voorsiening gemaak vir die uitbreiding van die “POS”-stelsel, indien die behoefte ontstaan.
Kopiereg © 2023 Die Hoërskool Wonderboom