GEE OM VIR WIE JY WIL WEES

Warriors

WARRIORS 2024 INTERHOËR

Die Interhoër geessanggroep, die Warriors het ‘n 2de plek in die C-Bond behaal met net 80 leerders. Die jaar met Interhoër was daar oor ‘n 120 leerders wat deelgeneem het aan die Warriors. Die Warriors het hulle gees, en liefde vir hulle skool mooi uitgebeeld. So mooi dat hulle ‘n eerste-plek behaal het.

Die Wonnie-Warriors is werklik aansteeklik!  

20240221_152523