GEE OM VIR WIE JY WIL WEES

WONNIE-RETOER

Die Wonnie-Retoer busdiens is ‘n permantente instelling vanaf 2023. Daar is vier roetes beskikbaar genaamd: 

Die Montana/Mayville-roete 

Die Tuine-roete 

Die Mountain View-roete.  

Die Wonderboom/Rietfontuin-roete 

Die roete volg vanaf die Laerskole as fokuspunte. Ouers van leerlinge wat belangstel, moet die kontrak aflaai, voltooi en terugstuur na mnr. Roodt by wonnieretoer@wonnies.co.za. U sal dan ‘n verwysingsnommer vir betaling ontvang. Die bussiegeld moet apart inbetaal word van die skoolgeld. 

Daar is SLEGS plek vir sestien leerlinge per bussie (Die eerste sestien volledige kontrakte met betaling, sal aanvaar word). Die busfooi vir 2025, beloop R700-00 per maand vir die 16:00 bus en R870-00 vir die 14:00 bus. 

Die vier areas genoem hieronder, sal as oplaaipunte gebruik word. Die oggend- en middagroetes sal dieselfde wees. Leerders wat in die Doornpoort-area woon, moet een van die naaste laerskole gebruik as oplaai- en aflaaipunt. 

Indien daar ‘n behoefte vir optel en/of aflaai by die huis met beperkings tot die roete is, moet u asseblief u versoek stuur na wonnieretoer@wonnies.co.za. Daar sal egter koste-implikasies wees.  

Elke roete het hul eie Whatsapp-groep vir ouers om reëlings te ontvang en te stuur. Die bussie sal per Whatsapp-GPS gevolg kan word.  

 

MONTANA / MAYVILLE roete

  1. Laerskool Stephanus Roos 
  2. Laerskool Magalieskruin 
  3. Mayville Winkelsentrum
  4. Laerskool Mayville 
  5. Hoërskool Wonderboom 
  6. Doornpoort (Slegs middagroete) 
 Laerskool Stephanus Roos Laerskool Magalieskruin area  Laerskool Mayville 

 Mayville

Winkelsentrum 

Die Hoërskool Wonderboom 
Oplaaitye 06:10 06:20 06:40 06:40 07:00 
Aflaaitye 15:30 15:20 14:15 -14:30 14:30 14:15 
  • Via Airport Road/Doornpoort 
  • Tye sal aangepas word soos verlang. 
  • Volg die Google skakel vir beter besigtiging: KLIK HIER 

TUINE roete

    1. Laerskool Hermanstad
    2. Laerskool Generaal Nicolaas Smith 
    3. Hoërskool Wonderboom 
 

Laerskool 

Hermanstad

Laerskool Generaal Nicolaas Smith Hoërskool Wonderboom 
Oplaaitye 06:00 06:10 07:00 
Aflaaitye 15:10 15:00  14:15 
  • Tye sal aangepas word soos verlang. 
  • Neem asseblief kennis dat die roetes is geskei maar die tye bly dieselfde. 
  • Volg die Google skakel vir beter besigtiging: KLIK HIER

MOUNTAIN VIEW roete

  1. Laerskool Saamspan  
  2. Laerskool Bergsig  
  3. Laerskool Boerefort  

 

Laerskool Saamspan  

Laerskool   

Bergsig  

 

Laerskool Boerefort  

Hoërskool Wonderboom  

Oplaai tye  

06:30  

06:40  

07:00  

07:10  

Aflaai tye  

14:50  

14:40  

14:20  

14:15  

Tye sal aangepas word soos verlang.  

    • Neem asseblief kennis dat die roetes is geskei maar die tye bly dieselfde.  

Volg die Google Link vir beter besigtiging: KLIK HIER

WONDERBOOM / rietfontein roete

  1. Laerskool Wonderboom
  2. Rietfontein (Roete tussen Ben Swart straat en De Beer straat)* 
 

Laerskool

Hermanstad

Laerskool Generaal Nicolaas SmithLaerskool SaamspanLaerskool  BergsigMayville Winkel sentrumLaerskool BoerefortHoërskool Wonderboom
Oplaaitye06:0006:1006:3006:4006:5007:0007:10
Aflaaitye15:1015:0014:5014:4014:3014:2014:15
  • Tye sal aangepas word soos verlang.

Volg die Google Link vir beter besigtiging:  KLIK HIER

 

WONNIE RETOER KONTRAK