Die betaling van die bestelling vir 2022 se jaarblad kan op die D6 connect app gedoen word, of direk in die skool se bankrekening. Die Jaarblad kos R190-00.
BANKBESONDERHEDE:
Die Hoërskool Wonderboom
FNB
Tjekrekening No: 62877816789
Takkode: 210835
Verwysing : FamiliekodeJB22
Stuur die bewys van betaling na bemarking@wonnies.co.za.
Wanneer die Jaarblaaie gereed is om af te haal, sal die bewys van betaling gewys moet word.