OPEDAG

Indien u nie die opedag kon bywoon op 27 April nie, is u welkom om ‘n afspraak te maak vir ‘n toer van die skoolterrein gedurende die derde kwartaal.