VISIE, MISSIE & WAARDES

VISIE VAN DIE HOËRSKOOL WONDERBOOM

  • ‘n Skool van uitnemendheid, waar elke individu geleenthede het om ten volle te ontwikkel.
 

MISSIE VAN DIE HOËRSKOOL WONDERBOOM

  • Die bied van kwaliteit, innoverende en relevante onderrig, opvoeding en afrigting.
  • Die daarstel van veilige en effektiewe infrastruktuur.
  • Die uitleef en uitbou van ‘n christelike waardestelsel.
  • Die strewe na ‘n gelukkige en geborge saamleefgemeenskap.
  • Die volhou en uitbou van tradisies en die strewe na ‘n trotse Wonniekultuur.
 

WARE WONNIE WAARDES

  • Integriteit
  • Respek
  • Verantwoordelikheid
  • Diensbaarheid
  • Erkenning