Ten einde die 75-jarige bestaan te vier, gaan ons die jaar ook 75 toekennings vir die toppresteerders maak. Dit sluit in:
Top-10 Hoërboom-Wonnies.
Die Top 10 van elke graad.
Maar… Die Top 10 word uitgebrei, volgens hul gemiddelde sodat die top 75 benoem word: Dit is dus 20 Graad 8’s, 17 Graad 9’s, 18 Graad 10’2 en 10 Graad 11’s, wat, saam met die Top-10 Hoërboom-Wonnies ‘n totaal van 75 Top-Wonnies gee.
Hierdie toekennings word gemaak aan die tien leerders wat die meeste punte deur die loop van die jaar ingesamel het volgens die stelsel wat leerders vir deelname beloon.
NO. | NAAM | VAN | PUNTE |
10 | ELANDRIE | HORNBY | 103 |
9 | LEANÉ | DE VOS | 104 |
8 | GUILLAUME | LUÜS | 106 |
7 | ZANDI | PRETORIUS | 115 |
5 | LO-ANDRO | ERASMUS | 118 |
5 | CARLO | SCHMAHL | 118 |
4 | ZOÉ | STOLZ | 134 |
3 | DOMINIQUE | TALJAARD | 139 |
2 | RIANY | JANSE VAN RENSBURG | 150 |
1 | ESRIE | VENTER | 176 |
HOOGSTE BOOM WONNIE 2023:
Met 176 punte, ‘n Graad 10 leerder
ESRIE VENTER
Kopiereg © 2023 Die Hoërskool Wonderboom